| 123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163164165166167168169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193194195196197198199200201202203204205206207208209210211212213214215216217218219220221222223224225226227228229230231232233234235236237238239240241242243244245246247248249250251252253254255256257258259260261262263264265266267268269270271272273274275276277278279280281282283284285286287288289290291292293294295296297298299300301302303304305306307308309310311312313314315316317318319320321322323324325326327328329330331332333334335336337338339340341342343344345346347348349350351352353354355356357358359360361362363364365366367368369370371372373374375376377378379380381382383384385386387388389390391392393394395396397398399400401402403404405406407408409410 |
- ; *** Inno Setup version 6.5.0+ Afrikaans messages ***
- ;
- ; Created by: Leon Odendaal
- ; E-mail: [email protected]
- ;
- ; To download user-contributed translations of this file, go to:
- ; http://www.jrsoftware.org/files/istrans/
- ;
- ; Note: When translating this text, do not add periods (.) to the end of
- ; messages that didn't have them already, because on those messages Inno
- ; Setup adds the periods automatically (appending a period would result in
- ; two periods being displayed).
- [LangOptions]
- LanguageName=Afrikaans
- LanguageID=$0436
- LanguageCodePage=1252
- ; If the language you are translating to requires special font faces or
- ; sizes, uncomment any of the following entries and change them accordingly.
- ;DialogFontName=
- ;DialogFontSize=8
- ;WelcomeFontName=Verdana
- ;WelcomeFontSize=12
- ;TitleFontName=Arial
- ;TitleFontSize=29
- ;CopyrightFontName=Arial
- ;CopyrightFontSize=8
- [Messages]
- ; *** Application titles
- SetupAppTitle=Installasie
- SetupWindowTitle=Installasie - %1
- UninstallAppTitle=Verwyder
- UninstallAppFullTitle=Verwyder %1
- ; *** Misc. common
- InformationTitle=Inligting
- ConfirmTitle=Bevestig
- ErrorTitle=Fout
- ; *** SetupLdr messages
- SetupLdrStartupMessage=Hierdie program sal %1 installeer. Wil u voortgaan?
- LdrCannotCreateTemp=Onmoontlik om 'n tydelike leer te skep. Installasie gestaak.
- LdrCannotExecTemp=Onmoontlik om 'n uitvoerbare leer in die tydelike vouer te skep. Installasie gestaak.
- HelpTextNote=
- ; *** Startup error messages
- LastErrorMessage=%1.%n%nFout %2: %3
- SetupFileMissing=Die leer %1 word vermis in die installasiegids. Korrigeer die fout of verkry 'n nuwe weergawe van die program.
- SetupFileCorrupt=Die installasie leers is korrup. Verkry 'n nuwe weergawe van die program.
- SetupFileCorruptOrWrongVer=Die installasieleers is korrup, of onversoenbaar met hierdie weergawe van Installeerder. Korrigeer die problem of verkry 'n nuwe weergawe van die program.
- InvalidParameter='n Ongeldige parameter is deurgegee op die opdraglyn:%n%n%1
- SetupAlreadyRunning=Installasie reeds aktief.
- WindowsVersionNotSupported=Hierdie program ondersteun nie die Windows-weergawe op u rekenaar nie.
- WindowsServicePackRequired=Hierdie program benodig %1 Service Pack %2 of nuwer.
- NotOnThisPlatform=Hierdie program sal nie uitvoer op %1 nie.
- OnlyOnThisPlatform=Hierdie program moet uitgevoer word op %1.
- OnlyOnTheseArchitectures=Hierdie program kan net installeer word op weergawes van Windows ontwerp vir die volgende verwerkerargitekture:%n%n%1
- WinVersionTooLowError=Hierdie program vereis %1 weergawe %2 of nuwer.
- WinVersionTooHighError=Hierdie program kan nie installeer word op %1 weergawe %2 of nuwer nie.
- AdminPrivilegesRequired=U moet ingeteken wees as 'n administrateur om hierdie program te installeer.
- PowerUserPrivilegesRequired=U moet aangeteken wees as 'n administrateur of as 'n lid van die Power Users groep om hierdie program te installeer.
- SetupAppRunningError=Die installeerder het bespeur dat %1 op die oomblik loop.%n%nMaak asb. nou alle kopiee daarvan toe, en kliek dan Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die installasie te verlaat.
- UninstallAppRunningError=Verwyder het bespeur dat %1 op die oomblik oop is.%n%nMaak asb. alle kopiee daarvan toe, en kliek dan op Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die verwyderaar te verlaat.
- ; *** Startup questions
- PrivilegesRequiredOverrideTitle=Kies Installeerder Modus
- PrivilegesRequiredOverrideInstruction=Kies Installeerder Modus
- PrivilegesRequiredOverrideText1=%1 kan vir alle gebruikers installeer word (benodig administratiewe voorregte), of slegs vir jou.
- PrivilegesRequiredOverrideText2=%1 kan slegs vir jou installeer word, of vir alle gebruikers (benodig administratiewe voorregte).
- PrivilegesRequiredOverrideAllUsers=Installeer vir &alle gebruikers
- PrivilegesRequiredOverrideAllUsersRecommended=Installeer vir &alle gebruikers (aanbeveel)
- PrivilegesRequiredOverrideCurrentUser=Installeer slegs vir &my
- PrivilegesRequiredOverrideCurrentUserRecommended=Installeer slegs vir &my (aanbeveel)
- ; *** Misc. errors
- ErrorCreatingDir=Die installeerder kon nie die gids %1 skep nie
- ErrorTooManyFilesInDir=Onmoontlik om 'n leer in die gids "%1" te skep omdat dit te veel leers bevat
- ; *** Setup common messages
- ExitSetupTitle=Verlaat Installeerder
- ExitSetupMessage=Installasie is nog nie voltooi nie. Indien u dit nou verlaat, sal die program nie geinstalleerd wees nie.%n%nU kan die Installeerder later weer uitvoer om die installasie te voltooi.%n%nVerlaat die Installeerder?
- AboutSetupMenuItem=&Meer oor die Installeerder...
- AboutSetupTitle=Meer oor die Installeerder
- AboutSetupMessage=%1 weergawe %2%n%3%n%n%1 tuisblad: %n%4
- AboutSetupNote=
- TranslatorNote=Vertaling deur Leon Odendaal
- ; *** Buttons
- ButtonBack=< &Terug
- ButtonNext=&Volgende >
- ButtonInstall=&Installeer
- ButtonOK=Aanvaar
- ButtonCancel=Kanselleer
- ButtonYes=&Ja
- ButtonYesToAll=Ja vir &Almal
- ButtonNo=&Nee
- ButtonNoToAll=N&ee vir Almal
- ButtonFinish=&Voltooi
- ButtonBrowse=&Rondblaai...
- ButtonWizardBrowse=R&ondblaai...
- ButtonNewFolder=&Skep Nuwe Vouer
- ; *** "Select Language" dialog messages
- SelectLanguageTitle=Kies Installeerdertaal
- SelectLanguageLabel=Kies die taal om te gebruik gedurende die installasie:
- ; *** Common wizard text
- ClickNext=Kliek Volgende om voort te gaan, of Kanselleer om die installeerder te verlaat.
- BeveledLabel=
- BrowseDialogTitle=Blaai rond vir vouer
- BrowseDialogLabel=Kies 'n vouer in die lys hieronder en kliek Aanvaar.
- NewFolderName=Nuwe Vouer
- ; *** "Welcome" wizard page
- WelcomeLabel1=Welkom by die Installasie-Assistent vir [name]
- WelcomeLabel2=Hierdie program sal [name/ver] installeer op u rekenaar.%n%nDit word aanbeveel dat u alle ander programme toemaak voor dat u voortgaan.
- ; *** "Password" wizard page
- WizardPassword=Wagwoord
- PasswordLabel1=Hierdie installasie word deur 'n wagwoord beskerm.
- PasswordLabel3=Verskaf asb die wagwoord, en kliek Volgende om voor te gaan. Wagwoorde is kassensitief.
- PasswordEditLabel=&Wagwoord:
- IncorrectPassword=Die wagwoord wat u ingesleutel het, is nie korrek nie. Probeer weer.
- ; *** "License Agreement" wizard page
- WizardLicense=Lisensie-ooreenkoms
- LicenseLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan.
- LicenseLabel3=Lees asb die volgende lisensieooreenkoms. U moet die terme van hierdie ooreenkoms aanvaar voordat u voortgaan met die installasie.
- LicenseAccepted=Ek &aanvaar die ooreenkoms.
- LicenseNotAccepted=Ek aan&vaar nie die ooreenkoms nie.
- ; *** "Information" wizard pages
- WizardInfoBefore=Inligting
- InfoBeforeLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan.
- InfoBeforeClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende.
- WizardInfoAfter=Inligting
- InfoAfterLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan.
- InfoAfterClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende.
- ; *** "User Information" wizard page
- WizardUserInfo=Gebruikerinligting
- UserInfoDesc=Sleutel asb u inligting in.
- UserInfoName=&Gebruikernaam:
- UserInfoOrg=&Organisasie:
- UserInfoSerial=&Registrasienommer:
- UserInfoNameRequired=U moet 'n naam insleutel.
- ; *** "Select Destination Location" wizard page
- WizardSelectDir=Kies bestemming
- SelectDirDesc=Waar moet [name] installeer word?
- SelectDirLabel3=Die installeerder sal [name] installeer in die volgende vouer.
- SelectDirBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander vouer wil kies, kliek Rondblaai.
- DiskSpaceGBLabel=Ten minste [gb] GG oop hardeskyfspasie word benodig.
- DiskSpaceMBLabel=Ten minste [mb] MG oop hardeskyfspasie word benodig.
- CannotInstallToNetworkDrive=Installeerder kan nie op 'n netwerk-skyf installeer word nie.
- CannotInstallToUNCPath=Installeerder kan nie na 'n UNC-roete installeer nie.
- InvalidPath=U moet 'n volledige roete insleutel met 'n aandrywerletter; bv.:%n%nC:\APP%n%nof 'n UNC-pad in die vorm:%n%n\\server\share
- InvalidDrive=Die aandrywer of UNC-netwerkgids wat u gekies het, bestaan nie of is nie toeganklik nie. Kies asb 'n ander een.
- DiskSpaceWarningTitle=Onvoldoende skyfspasie
- DiskSpaceWarning=Die installasie vereis ten minste %1 KG oop spasie, maar die gekose skyf het slegs %2 KG spasie beskikbaar.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan?
- DirNameTooLong=Die vouernaam of roete is te lank.
- InvalidDirName=Die vouernaam is ongeldig.
- BadDirName32=Vouername mag nie een van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1
- DirExistsTitle=Vouer bestaan
- DirExists=Die vouer:%n%n%1%n%nbestaan alreeds. Wil u ten spyte daarvan steeds daarheen installeer?
- DirDoesntExistTitle=Vouer bestaan nie
- DirDoesntExist=Die vouer:%n%n%1%n%n bestaan nie. Wil u die vouer skep?
- ; *** "Select Components" wizard page
- WizardSelectComponents=Kies komponente
- SelectComponentsDesc=Watter komponente moet installeer word?
- SelectComponentsLabel2=Kies die komponente wat u wil installeer; deselekteer die komponente wat u nie wil installeer nie. Kliek Volgende wanneer u gereed is om voort te gaan.
- FullInstallation=Volledige installasie
- ; if possible don't translate 'Compact' as 'Minimal' (I mean 'Minimal' in your language)
- CompactInstallation=Kompakte installasie
- CustomInstallation=Pasgemaakte installasie
- NoUninstallWarningTitle=Komponente Bestaan
- NoUninstallWarning=Die installeerder het bespeur dat die volgende komponente reeds op u rekenaar installeer is:%n%n%1%n%nDeur die komponente te deselekteer sal hulle nie verwyder nie.%n%nWil u ten spyte daarvan voortgaan?
- ComponentSize1=%1 KG
- ComponentSize2=%1 MG
- ComponentsDiskSpaceGBLabel=Huidige keuse vereis ten minste [gb] GG skyfspasie.
- ComponentsDiskSpaceMBLabel=Huidige keuse vereis ten minste [mb] MG skyfspasie.
- ; *** "Select Additional Tasks" wizard page
- WizardSelectTasks=Kies bykomende take
- SelectTasksDesc=Watter bykomende take moet uitgevoer word?
- SelectTasksLabel2=Kies die bykomende take wat u wil verwag die Installeerder moet uitvoer tydens die installasie van [name], en kliek dan Volgende.
- ; *** "Select Start Menu Folder" wizard page
- WizardSelectProgramGroup=Kies Begin-kieslysvouer
- SelectStartMenuFolderDesc=Waar moet die Installeerder die program se kortpaaie plaas?
- SelectStartMenuFolderLabel3=Die installeerder sal die program se kortpaaie in die volgende Begin-kieslysvouer plaas.
- SelectStartMenuFolderBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander vouer wil kies, kliek Rondblaai.
- MustEnterGroupName=U moet 'n vouernaam insleutel.
- GroupNameTooLong=Die vouernaam of roete is te lank.
- InvalidGroupName=Die vouernaam is ongeldig.
- BadGroupName=Die vouernaam mag nie enige van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1
- NoProgramGroupCheck2=&Moenie 'n Begin-kieslysvouer skep nie
- ; *** "Ready to Install" wizard page
- WizardReady=Gereed om te Installeer
- ReadyLabel1=Die installeerder is nou gereed om [name] te installeer op u rekenaar.
- ReadyLabel2a=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie, of kliek Terug indien u enige keuses wil hersien of verander.
- ReadyLabel2b=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie.
- ReadyMemoUserInfo=Gebruikerinligting:
- ReadyMemoDir=Bestemmingligging:
- ReadyMemoType=Installasietipe:
- ReadyMemoComponents=Geselekteerde komponente:
- ReadyMemoGroup=Begin-kieslysvouer:
- ReadyMemoTasks=Bykomende take:
- ; *** TDownloadWizardPage wizard page and DownloadTemporaryFile
- DownloadingLabel2=Leers word afgelaai...
- ButtonStopDownload=&Staak aflaai
- StopDownload=Is jy seker jy will die aflaai staak?
- ErrorDownloadAborted=Aflaai laat vaar
- ErrorDownloadFailed=Aflaai fout: %1 %2
- ErrorDownloadSizeFailed=Groote van aflaai fout: %1 %2
- ErrorProgress=Ongeldige vordering: %1 of %2
- ErrorFileSize=Ongeldige leer grootte: %1 verwag, %2 gevind
- ; *** TExtractionWizardPage wizard page and ExtractArchive
- ExtractingLabel=Onttrek leers...
- ButtonStopExtraction=&Staak onttrekking
- StopExtraction=Is jy seker jy wil die onttrekking staak?
- ErrorExtractionAborted=Ontrekking laat vaar
- ErrorExtractionFailed=Onttrekking fout: %1
- ; *** Archive extraction failure details
- ArchiveIncorrectPassword=Die wagwoord is verkeerd
- ArchiveIsCorrupted=Die argief is korrup
- ArchiveUnsupportedFormat=Die argief formaat word nie ondersteun nie
- ; *** "Preparing to Install" wizard page
- WizardPreparing=Berei voor om te Installeer
- PreparingDesc=Die installeerder is besig om voor te berei om [name] op u rekenaar te installeer.
- PreviousInstallNotCompleted=Die installasie/verwydering van 'n vorige program is nie voltooi nie. U moet u rekenaar herbegin om daardie installasie te voltooi.%n%nNadat u die rekenaar herbegin het, kan u die installeerder weer uitvoer om die installasie van [name] te voltooi.
- CannotContinue=Die installeerder kan nie voortgaan nie. Kliek asb. Kanselleer om dit te verlaat.
- ApplicationsFound=Die volgende programme gebruik tans leers wat deur die installeerder opgedateer moet word. Dit word aanbeveel dat u die installeerder toelaat om die programme outomaties toe te maak.
- ApplicationsFound2=Die volgende programme gebruik tans leers wat deur die installeerder opgedateer moet word. Dit word aanbeveel dat u die installeerder toelaat om hierdie programme outomaties toe te maak. Na afloop van die installasie, sal die installeerder probeer om die programme te herbegin.
- CloseApplications=&Maak die programme outomaties toe
- DontCloseApplications=M&oet nie die programme toemaak nie
- ErrorCloseApplications=Die Installeerder kon nie al die programme outomaties sluit nie. Dit word aanbeveel dat u al die programme toemaak wat leers bevat wat opdateer moet word voor u aangaan.
- PrepareToInstallNeedsRestart=Die Installeerder moet jou rekenaar herbegin. Begin die Installeerder daarna weer om die installasie van [name] te voltooi .%n%nWil jy aangaan?
- ; *** "Installing" wizard page
- WizardInstalling=Besig om te Installeer
- InstallingLabel=Wag asb. terwyl [name] op u rekenaar installeer word.
- ; *** "Setup Completed" wizard page
- FinishedHeadingLabel=Finalisering van die Installasie-Assistent van [name]
- FinishedLabelNoIcons=Die installasie van [name] is voltooi.
- FinishedLabel=Die installasie van [name] is voltooi. Die program kan uitgevoer word deur die geinstalleerde ikone te gebruik.
- ClickFinish=Kliek Voltooi om die installeerder te verlaat.
- FinishedRestartLabel=Om die installasie van [name] te voltooi, moet u rekenaar herbegin word. Wil u die rekenaar nou herbegin?
- FinishedRestartMessage=Om die [name] installasie te voltooi, moet u rekenaar herbegin word.%n%nWil u die rekenaar nou herbegin?
- ShowReadmeCheck=Ja, ek wil die README-leer sien
- YesRadio=&Ja, herbegin die rekenaar nou
- NoRadio=&Nee, ek sal die rekenaar later herbegin
- ; used for example as 'Run MyProg.exe'
- RunEntryExec=Voer %1 uit
- ; used for example as 'View Readme.txt'
- RunEntryShellExec=Bekyk %1
- ; *** "Setup Needs the Next Disk" stuff
- ChangeDiskTitle=Installeerder benodig volgende CD/DVD
- SelectDiskLabel2=Plaas asb. skyf %1 in die aandrywer en kliek Aanvaar.%n%nIndien die leers in 'n ander vouer gevind kan word as die een hieronder, sleutel die korrekte roete in of kliek Rondblaai.
- PathLabel=&Roete:
- FileNotInDir2=Die leer "%1" kan nie gevind word in "%2" nie. Plaas asb. die korrekte skyf in die aandrywer of kies 'n ander vouer.
- SelectDirectoryLabel=Spesifiseer asb. die ligging van die volgende skyf.
- ; *** Installation phase messages
- SetupAborted=Die installasie is nie voltooi nie.%n%nKorrigeer asb. die probleem en voer die installeerder weer uit.
- AbortRetryIgnoreSelectAction=Kies aksie
- AbortRetryIgnoreRetry=&Probeer weer
- AbortRetryIgnoreIgnore=&Ignoreer die fout en gaan aan
- AbortRetryIgnoreCancel=Kanseleer die installasie
- RetryCancelSelectAction=Kies aksie
- RetryCancelRetry=&Probeer weer
- RetryCancelCancel=Kanseleer
- ; *** Installation status messages
- StatusClosingApplications=Maak programme toe...
- StatusCreateDirs=Skep vouers...
- StatusExtractFiles=Pak leers uit...
- StatusDownloadFiles=leers word afgelaai...
- StatusCreateIcons=Skep kortpaaie...
- StatusCreateIniEntries=Skep INI-inskrywings...
- StatusCreateRegistryEntries=Skep van registerinskrywings...
- StatusRegisterFiles=Registreer leers...
- StatusSavingUninstall=Stoor verwyderingsinligting...
- StatusRunProgram=Voltooi installasie...
- StatusRestartingApplications=Herbegin programme...
- StatusRollback=Rol veranderinge terug...
- ; *** Misc. errors
- ErrorInternal2=Interne fout: %1
- ErrorFunctionFailedNoCode=%1 gefaal
- ErrorFunctionFailed=%1 gefaal; kode %2
- ErrorFunctionFailedWithMessage=%1 gefaal; kode %2.%n%3
- ErrorExecutingProgram=Onmoontlik om die volgende leer uit te voer:%n%1
- ; *** Registry errors
- ErrorRegOpenKey=Fout terwyl registersleutel oopgemaak word:%n%1\%2
- ErrorRegCreateKey=Fout terwyl registersleutel geskep word:%n%1\%2
- ErrorRegWriteKey=Fout terwyl geskryf word na registersleutel:%n%1\%2
- ; *** INI errors
- ErrorIniEntry=Fout terwyl INI-inskrywing in die leer "%1" gemaak word.
- ; *** File copying errors
- FileAbortRetryIgnoreSkipNotRecommended=&Slaan hierdie leer oor (nie aanbeveel nie)
- FileAbortRetryIgnoreIgnoreNotRecommended=&Ignoreer die fout en gaan aan (nie aanbeveel nie)
- SourceIsCorrupted=Die bronleer is korrup
- SourceDoesntExist=Die bronleer "%1" bestaan nie
- SourceVerificationFailed=Bevestiging van die bronleer het gefaal: %1
- VerificationSignatureDoesntExist=Die getekende leer "%1" bestaan nie
- VerificationSignatureInvalid=Die getekende leer "%1" is ongeldig
- VerificationKeyNotFound=Die getekende leer "%1" gebruik 'n onbekende sleutel
- VerificationFileNameIncorrect=Die naam van die leer is verkeerd
- VerificationFileTagIncorrect=Die merk van die leer is verkeerd
- VerificationFileSizeIncorrect=Die grootte van die leer is verkeerd
- VerificationFileHashIncorrect=Die huts van die leer is verkeerd
- ExistingFileReadOnly2=Die bestaande leer kon nie vervang word nie want dit is Alleenlik vir lees gemerk.
- ExistingFileReadOnlyRetry=&Verwyder die Alleenlik-lees merker en probeer weer
- ExistingFileReadOnlyKeepExisting=&Behou die bestaande leer
- ErrorReadingExistingDest='n Fout het voorgekom terwyl die bestaande leer gelees is:
- FileExistsSelectAction=Kies aksie
- FileExists2=Die leer bestaan alreeds.
- FileExistsOverwriteExisting=&Vervang die bestaande leer
- FileExistsKeepExisting=&Behou die bestaande leer
- FileExistsOverwriteOrKeepAll=&Doen dit vir al die volgende probleme
- ExistingFileNewerSelectAction=Kies aksie
- ExistingFileNewer2=Die bestaande leer is nuwer as die een wat die installeerder probeer installeer.
- ExistingFileNewerOverwriteExisting=&Vervang die bestaande leer
- ExistingFileNewerKeepExisting=&Behou die bestaande leer (aanbeveel)
- ExistingFileNewerOverwriteOrKeepAll=&Doen dit vir al die volgende probleme
- ErrorChangingAttr='n Fout het voorgekom terwyl die attribute van die bestaande leer verander is:
- ErrorCreatingTemp='n Fout het voorgekom toe 'n leer in die bestaande gids geskep is:
- ErrorReadingSource='n Fout het voorgekom terwyl die bronleer gelees is:
- ErrorCopying='n Fout het voorgekom terwyl 'n leer gekopieer is:
- ErrorDownloading='n Fout het voorgekom terwyl 'n leer afgelaai is:
- ErrorExtracting='n Fout het voorgekom terwyl die argief onttrek is:
- ErrorReplacingExistingFile='n Fout het voorgekom toe die bestaande leer oorskryf is:
- ErrorRestartReplace=HerbeginVervang gefaal:
- ErrorRenamingTemp='n Fout het voorgekom terwyl 'n leer in die bestemmingsgids van naam verander is:
- ErrorRegisterServer=Onmoontlik om die DLL/OCX te registreer: %1
- ErrorRegSvr32Failed=RegSvr32 het gefaal met kode %1
- ErrorRegisterTypeLib=Onmoontlik om die biblioteek tipe te registreer: %1
- ; *** Uninstall display name markings
- ; used for example as 'My Program (32-bit)'
- UninstallDisplayNameMark=%1 (%2)
- ; used for example as 'My Program (32-bit, All users)'
- UninstallDisplayNameMarks=%1 (%2, %3)
- UninstallDisplayNameMark32Bit=32-bis
- UninstallDisplayNameMark64Bit=64-bis
- UninstallDisplayNameMarkAllUsers=Alle gebruikers
- UninstallDisplayNameMarkCurrentUser=Huidige gebruiker
- ; *** Post-installation errors
- ErrorOpeningReadme='n Fout het voorgekom terwyl die README-leer oopgemaak is.
- ErrorRestartingComputer=Die installeerder kon nie die rekenaar herbegin nie. Doen dit asb self.
- ; *** Uninstaller messages
- UninstallNotFound=Leer "%1" bestaan nie. Kan nie verwyder nie.
- UninstallOpenError=Leer "%1" kan nie oopgemaak word nie. Onmoontlik om te verwyder.
- UninstallUnsupportedVer=Die verwyder staafleer "%1" se formaat word nie herken deur hierdie weergawe van die verwyderaar nie. Onmoontlik om te verwyder.
- UninstallUnknownEntry='n Onbekende inskrywing (%1) is teegekom in die verwyder staafleer.
- ConfirmUninstall=Is u seker dat u %1 en al die komponente daarvan heeltemal wil verwyder?
- UninstallOnlyOnWin64=Hierdie installasie kan slegs verwyder word op 64-bis-Windows.
- OnlyAdminCanUninstall=Hierdie installasie kan slegs verwyder word deur 'n gebruiker met administratiewe regte.
- UninstallStatusLabel=Wag asb. terwyl %1 van u rekenaar verwyder word.
- UninstalledAll=%1 is suksesvol verwyder vanaf u rekenaar.
- UninstalledMost=%1 verwydering voltooi.%n%nSommige elemente kon nie verwyder word nie. Hierdie elemente kan handmatig verwyder word.
- UninstalledAndNeedsRestart=Om die verwydering van %1 te voltooi, moet u rekenaar herbegin word.%n%nWil u nou herbegin?
- UninstallDataCorrupted="%1" leer is korrup. Onmoontlik om te verwyder.
- ; *** Uninstallation phase messages
- ConfirmDeleteSharedFileTitle=Verwyder gedeelde leer?
- ConfirmDeleteSharedFile2=Die stelsel dui aan dat die volgende gedeelde leers nie meer deur enige programme gebruik word nie. Moet die verwyderaar die gedeelde leer verwyder?%n%nIndien enige programme hierdie leer steeds gebruik en dit verwyder word, sal daardie programme nie meer reg funksioneer nie. Indien u onseker is, kies Nee. Indien die leer op u stelsel gelaat word, sal dit geen skade doen nie.
- SharedFileNameLabel=Leernaam:
- SharedFileLocationLabel=Ligging:
- WizardUninstalling=Verwyderingstatus
- StatusUninstalling=Verwyder %1...
- ; *** Shutdown block reasons
- ShutdownBlockReasonInstallingApp=Installeer %1.
- ShutdownBlockReasonUninstallingApp=Verwyder %1.
- ; The custom messages below aren't used by Setup itself, but if you make
- ; use of them in your scripts, you'll want to translate them.
- [CustomMessages]
- NameAndVersion=%1 weergawe %2
- AdditionalIcons=Bykomende ikone:
- CreateDesktopIcon=Skep 'n &werksbladikoon
- CreateQuickLaunchIcon=Skep 'n &Quick Launch ikoon
- ProgramOnTheWeb=%1 op die Web
- UninstallProgram=Verwyder %1
- LaunchProgram=Voer %1 uit
- AssocFileExtension=&Assosieer %1 met die %2 leeruitbreiding
- AssocingFileExtension=Assosieer %1 met die %2 leeruitbreiding...
- AutoStartProgramGroupDescription=Begin:
- AutoStartProgram=Begin %1 outomaties
- AddonHostProgramNotFound=%1 kon nie gevind word in die vouer wat u gekies het nie.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan?
|